Wil jy graag groei in jou verhouding met die Here?
Sukkel jy met die een of ander verhouding?
Is dit dalk jou of 'n geliefde se gesondheid?
Wil jy graag familie of vriende gered sien?
Is jy dalk in 'n finansiële krisis?
Kry geteikende gebede om spesifieke sake in jou lewe aan te spreek in die Oktober gebedsakademie