PRAYER ALERT!!!!!

PRAYER ALERT!!!!!

Hierdie is een van die belangrikste briewe wat ek nog uitgestuur het


As jy op ons poslys wil wees gaan na www.prayerevangelist.com en voltooi die vorm op die tuisblad en druk “join”

Wees meer as ‘n oorwinnaar
HJ

Read More  

Materiaal om jou effektief toe te rus

Die volgende boeke is beskikbaar as eboek of harde kopie

NUUT OP DIE RAK!!!!

Gewapen en gevaarlik: Gewapen en gevaarlik sal jou toerus
om effektief en geteiken te bid teen hardnekkige probleme en aanvalle
-Ontdek die geheim van middernag
- Leer hoe om die dagbreek te beveel
- Ontdek hoe om jou drome te beskerm teen droomaanvallers
- Leer Daniël se geheim
Prakties
Meer as 100 prayer bullets


A. Gebed

1. Leer ons bid: Hierdie boek is jou GPS as jy honger is na ‘n meer
intieme verhouding met die Vader. Dit is die sleutel hoe om jou
geliefdes gered te sien. Hierdie boek sal jou help om terug te vat
wat die duiwel by jou gesteel het en in oorwinning te lewe.
Ontdek die ware krag van gebed:
• 7 beginsels wat sukses; deurbrake en oorwinning bring
• 7 Gevaarlike gebedsgeheime
• Belangrike beginsels om jou te laat groei tot waar die Here jou wil hê
•26 Gebedsmodelle wat jy kan bid
Sien die KRAG van GOD in AKSIE

Kry dit hier: https://prayerevangelist.company.site/products/Leer-ons-bid-p507083270

2. Beskerm jou huis: Leer hoe om jou huis in 'n bloedsirkel en vuursirkel van beskerming te sit. Die krag van 'n profetiese seën. Baie prayer bullets vir jou huis, kinders en huwelik

Kry dit hier: https://prayerevangelist.company.site/products/Beskerm-jou-huis-p507041974

3. Die Geheim van Middernag Gebed: Die boek is dalk een van die
kragtigste boeke oor gebed. Die inhoud kom van openbarings uit die Woord van die Here; ‘n rykdom van ervaring en verstommende getuienisse.Jy gaan die enorme krag leer ken van middernag gebed

Kry dit hier: https://prayerevangelist.company.site/products/Die-geheim-van-middernag-gebed-p507083289

B. Gevaarlike wapens

1. Die Bloedwapen: Hierdie is een van die belangrikste boeke wat jy ooit sal lees. Leer hoe om die Bloed van Jesus as wapen te gebruik

-Hoekom vrees satan die Bloed van Jesus

-Die bloed en die nagmaal

- Die bloed en genesing

- Die voordele van die bloed

- Die effektiwiteit van die bloed

En baie meer

BONUS: Bid vir jou straat en werksplek

Baie Skrifte en prayer bullets

Kry dit hier: https://prayerevangelist.company.site/products/Die-Bloedwapen-p507012130

2. Die Geheim van Eerste Vrugte:Ontdek die geheime van Eerste vrugte soos:
• Wat is eerste vrug
• Wat is die implikasies van eerste vrug
• Bybelse voorbeelde
• Die 4 vlakke
EN KRAGTIGE PRAYER BULLETS!

Kry dit hier: https://prayerevangelist.company.site/products/Die-geheim-van-eerste-vrugte-p507012181

ANDER BOEKE:

1. Beveel die Dagbreek

2. Droomaanvallers

3. Die Daniëlwapen

4. Josef plan

5. Ek belowe

6. Bid vir jou maat

7. Sniper prayer

8. Ontmoet die Heilige Gees

9. Lukas avontuur


Read More  
Groot Geneesheer Gebed

Groot Geneesheer Gebed

O, Groot Geneesheer herrangskik my DNA samestelling en vernietig alle kwaad wat daarin geprogrammeer is deur my bloedlyn deur die vuur van die Heilige Gees in die Naam van Jesus 

O, Groot Geneesheer laat die bloed van Jesus alle skade in my are en selle herstel en skoonmaak in die Naam van Jesus 

Heilige Gees, blaas lewe in elke orgaan in die Naam van Jesus  

Ek beveel alle grafte wat vir my gegrawe is om sy grawers te begrawe in die Naam van Jesus 

Ek verstrooi die wat bymekaar kom om my dood te vier en bid dat die Here die grafskrif van my vyande skryf in die Naam van Jesus 

Ek beveel die vyand om 7x terug te betaal wat ek aan mediese rekeninge spandeer het in die Naam van Jesus 

Laat daar ‘n Goddelike herrangskikking in my gene wees wat sataniese instruksies verwerp in die magtige Naam van Jesus 

O, groot Geneesheer keer alle skade wat in my genetiese kode is om in die Naam van Jesus 

O, groot Geneesheer suiwer my bloed van alles wat nie daar moet wees nie in die Naam van Jesus 

O, groot Geneesheer stel genesende ensieme vry om alle interne skade te genees in die Naam van Jesus 

Die vuur van die Here suiwer elke sel in my liggaam in die Naam van Jesus 

Die bloed van Jesus wis elke handtekening van voortydige dood teen my en my familie uit in die Naam van Jesus 

Dankie Here dat U my hoor en antwoord

Read More  

PRAYER ALERT!!!!

Prayer should always be followed by action!

Do a love action for someone that Holy Spirit lays on your heart. 

That simple act could well transform your 

  • Prayer life
  • Finances
  • Health
  • realtionships


Read More